book-icon Uitgawe 9 Desember 2021

Pretoria-tiener met skaars verouderingsiekte hou skouspelagtige 16de verjaardag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beandri het 'n swierige opskop vir haar 16de verjaardag gehad.
Beandri het 'n swierige opskop vir haar 16de verjaardag gehad.

In haar turkoois-en-silwer ontwerpersrok vol skitterende blinkers sou die tiener tuis gelyk het op enige rooitapyt. Maar die geleentheid was nie ’n première nie; dit was haar eie 16de verjaardagpartytjie – ’n swierige makietie met meer as 160 gaste.

Om 16 te word is immers iets om te vier – en soveel te meer vir Beandri Booysen. Die tiener het Hutchinson-Gilford-progerie, ’n genetiese afwyking wat lyers vier tot agt keer so vinnig laat verouder as ander kinders.

Dit is so seldsaam dat net 125 mense sover bekend wêreldwyd daaraan ly, en die meeste lyers word nie ouer as 14 jaar nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees