Deel

KYK: Radioman en sy bruid haak af ná hy haar op die lug vra om te trou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michiel kon die trane nie keer toe Nadia saam met haar pa by die kapel instap nie. Foto: Verskaf.
Michiel kon die trane nie keer toe Nadia saam met haar pa by die kapel instap nie. Foto: Verskaf.

Huisgenoot het in Desember berig oor Michiel Combrinck wat verlede jaar in die ateljee op sy regterknie neergesak en ’n duidelik niksvermoedende Nadia gevra het om met hom te trou.  

Die twee het op 7 Januarie by Nebo net buite Bloemfontein afgehaak. En vandag, byna drie maande ná daardie groot vraag regstreeks op radio, beskou hy homself steeds as die gelukkigste man in die wêreld, vertel Michiel.

“Ek wou destyds hê die hele wêreld moes weet ek het ware liefde gevind, en op hierdie manier kon die luisteraars en almal ook deel in my liefde vir haar,” sê hy. “Sy het glad nie geweet dat ek haar wou vra om te trou nie en ek was so gestres, want ek wou seker maak dat dié oomblik seepglad verloop.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees