KYK: Sanger Chad Saaiman vang valskermsweeftuie se ‘amper-ongeluk’ in Seepunt vas

akkreditasie
Valskermsweeftuie se ‘amper ongeluk’ in Seepunt op kamera vasgevang. Foto: Twitter/@dinovgomes
Valskermsweeftuie se ‘amper ongeluk’ in Seepunt op kamera vasgevang. Foto: Twitter/@dinovgomes

Maar Chad Saaiman, die sanger wat al vir ’n Sama benoem is, het ’n ongewone landing op sy selfoonkamera vasgevang: ’n Tandem-skermsweeftuig wat in die gure weer dramaties in ’n besige straat teen ’n voertuig te lande gekom het.

“Ek het gesien hoe die valskermsweeftuie in die lug beweeg, iets wat ek baie in Seepunt sien. Dié keer was egter anders, ek kon net voel iets is nie reg nie,” vertel Chad aan Huisgenoot. 

Hy het dié video – wat op sy Twitter-blad gelaai en sedertdien wyd gedeel is – uit sy kar geneem toe die onbekende vlieënier besig was om ’n noodlanding in Seepunt se hoofweg te doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

8 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees