book-icon Uitgawe 16 September 2021

KYK: Sexy ouma se reis om ná 70 ’n yslike 28 kg te verloor

akkreditasie
Joan kan gewigte van tot 11 kg met haar arms optel en ’n 90 kg-staafgewig met haar heupe lig. Foto: Instagram.
Joan kan gewigte van tot 11 kg met haar arms optel en ’n 90 kg-staafgewig met haar heupe lig. Foto: Instagram.

Jy sou ’n ouma waarskynlik nie sommer as ’n spiertier beskryf nie. Maar kyk na die blokkies op Joan MacDonald se maag en haar armspiere wat bult – wie kan dan stry dat sy een is? En dít op 75.

Boonop was sy net ’n paar jaar gelede nog allermins so viets en fiks en het sy eers in haar 70’s die transformasie van gewoon tot “genugtig!” ondergaan. 

Dit het als begin omdat sy ag geslaan het op waarskuwings oor haar gesondheid – en nou voel sy beter as ooit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in