KYK: Singende petroljoggie van die Baai laat mense skater

akkreditasie
Foto's: Facebook
Foto's: Facebook

Mens kan amper sê dat die 53-jarige Gilbert Links sinoniem is met dié vulstasie, want wannneer hy motoriste se vensters was of hulle petroltenks volmaak, dan sing hy vir hulle bekende liedjies wat se woorde hy verander het en sommer sy eie gemaak het. 

Onlangs het ’n video van hom op Facebook soos ’n veldbrand versprei waar Gilbert The Platters en ook later Freddie Mercury se trefferlied The Great Pretender sing soos nes hy kan.

Hy noem egter hierdie weergawe van sy “Caltex-trefferlied” The Great Petrol Attendant

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in