book-icon Uitgawe 10 Junie 2021

KYK: Tonge klap oor oumas wat so lekker dans met pompoms

akkreditasie
Die vroue se doelwit is om stereo­tipes oor oudword en hoe ouer vroue hulle behoort te gedra uit te daag. 
Foto: Gallo Images/Reuters
Die vroue se doelwit is om stereo­tipes oor oudword en hoe ouer vroue hulle behoort te gedra uit te daag. Foto: Gallo Images/Reuters

Hul tone is gepunt in blinksilwer skoene, ritselende pompons blink in hul hande en daar is breë glimlagte op hul gesigte – dié groep ratse rasieleiers is reg vir hul oefensessie. Maar dis nie ’n groep giggelende tieners dié nie. 

As jy jou ding saam met hierdie glansryke groep wil doen, moet jy 55 of ouer wees.

Hulle staan bekend as Japan Pom Pom, ’n Tokio-gebaseerde groep senior cheerleaders wie se huidige lede se ouderdomme tussen 60 en 89 wissel. Hul doelwit is om stereotipes oor oudword en hoe ouer vroue hulle behoort te gedra uit te daag in ’n land met streng sienings oor hoe bejaardes dan nou kwansuis moet optree.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees