KYK VIDEO: Hond byt amper kat se kop af

akkreditasie
’n Gespelery tussen Ski die golden retriever en Euclides, sy katvriend, het amper ’n baie lelike einde gehad. Ski het die kat tussen sy kake beetgekry maar darem jammer gesê toe hy agterkom hy maak sy maat seer.
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees