KYK VIDEO: Kat raak ‘besete’ oor vleis – hoor net watter onaardse geluide maak hy

akkreditasie
Pippin raak bykans besete wanneer hy vleis ruik en maak die vreemdste geluide. In dié video kan gesien word hoe hy in sy eienaar, Angelo Dalessandro, se arms lê en grom vir nog ’n vleishappie.
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees