KYK VIDEO: Nalatige man blaas vulstasie op

akkreditasie
Kringtelevisie wys hoe ’n motorbestuurder buite Kiëf, die Oekraïnse hoofstad, stilhou om brandstof in te gooi. Hy vergeet van die petrolpomp in sy motor en ry weg.

Die pomp breek los en die petrol wat uitspuit, slaan aan die brand. Dit laat die dak oor die petrolpompe en kamera smelt.

Gelukkig kon almal betyds vlug en is niemand beseer nie. 

Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees