KYK: Vreeslose Yorkie jaag skaap aan in die Kalahari én trotseer slange

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Coco die Yorkie is beslis nie 'n huishondjie nie. Hy boer saam met Pieter Möller in die Kalahari. Foto's: Verskaf
Coco die Yorkie is beslis nie 'n huishondjie nie. Hy boer saam met Pieter Möller in die Kalahari. Foto's: Verskaf

Nadat 'n video van 'n Yorkie wat skaapwagter speel baie mense op hol gehad het, het Huisgenoot klein Coco op Pieter Möller (54) se plaas opgespoor.

“Ek is nie eintlik een vir die kollig nie,” laat Pieter weet. Dan voeg hy tog by: “Ek boer op ’n plaas in die Kalahari in Namibië. Dis ’n reun-hondjie, wat alles doen, perdry, motorfietsry, bakkiery, jag, skaapwerk, beeswerk . . . Die hondjie is nou agt jaar oud en was 'n paar keer al amper dood.”

Nog vrae verwys hy na sy dogter, Carla Möller (20). Hy het die hondjie aanvanklik vir haar gekoop voor boer en brak so geheg geraak het aan mekaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees