Deel

KYK: Vreugde ná DBV en gemeenskap hondjies uit dreinpyp red

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verskaf
Verskaf

“Twee hondjies in dreinpyp vasgekeer – ons sukkel al sedert 15:30 om te bepaal presies waar hulle is en om hulle te red, maar het desperaat hulp nodig met toerusting en mense om te grawe. Vier spanlede op die toneel wat uitgeput is, maar weier om bes te gee. As ons nie hulp kry nie, sal die kleintjies doodgaan . . . dit sal verpletterend wees vir almal hier wat hul getjank om hulp kan hoor.”

Dit het al aand begin raak toe Mariaan Wentzel, inspekteur van die Dierebeskermingsvereniging op Kariega (voorheen Uitenhage), dié noodroep op Facebook uitgestuur het.

En danksy die DBV se volharding en spanwerk die afgelope week saam met talle mense wat toe kom hand gee het, insluitend ’n loodgieter, is daardie twee brakkies eindelik ná ’n marathon-operasie van digby tien uur uit die dreinstelsel bevry en sterk hulle nou fluks aan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

15 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees