KYK: Vrystaat-skoonheid troef lockdown met haar kuns

akkreditasie
Martinique Ferreira. Foto verskaf
Martinique Ferreira. Foto verskaf

Nou sit Martinique Ferreira (24) van Kaapstad alleen in haar gesin se vakansiehuis terwyl haar ouers en sussie nog in Bloemfontein is waar hulle bly.

Nadat die inperkingsmaatreëls aangekondig is, kon hulle nie betyds op Kleinmond kom nie, verduidelik Martinique, wat in 2015 as Mej. Vrystaat gekroon is. Verlede jaar was sy ook onder die top-35-deelnemers aan die Mej. Suid-Afrika-kompetisie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees