KZN-pastoor duik steeds ná spies sy kop deurboor

akkreditasie
Connie Hallowell
Connie Hallowell

Mense kon skaars hul oë glo toe hulle die grafiese foto sien van ’n spies wat dwarsdeur ’n middeljarige man se bloedige kop steek. En boonop blyk dit die man is nog lewend.

Nou, sowat ’n jaar en agt maande later, gesels Connie Hallowell (50) weer met Huisgenoot oor die wonderwerk dat hy leef, en dat hy tot mense se verbasing steeds talle kere ’n week spiesvissery beoefen.

“My vrou kla gereeld daaroor. Wanneer die water nie lekker is nie, is ek baie nors, en wanneer die water lekker is, sien sy my nooit nie,” lag Connie, ’n pastoor van die City Hill-kerk. Hy en sy vrou, Cathy (49), woon op die kusdorpie Umkomaas in KwaZulu-Natal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees