book-icon Uitgawe 11 November 2021

KZN-pastoriemoord: Die drama toe Werner gevind word – en skokke oor vorige verdwynings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
fb
fb

Die plantasiewerker kan sy oë nie glo nie.

In die modderige suikerrietland, verskuil tussen die groen plante wat soos ’n ondeurdringbare muur die lug in stu, is ’n verlate wit motor wat eerder in ’n voorstedelike oprit hoort. Dan sien hy die man wat skynbaar leweloos agter die stuur sit-lê.

Of het hy so pas effentjies beweeg? Die werker haas hom na die plantasiebestuurder. En toe dié by die motor inkyk, bel hy onmiddellik die sekuriteitsdiens. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees