book-icon Uitgawe 30 Junie 2022

KZN-vrou se ondenkbare verlies: My ma én pa sterf toe modderstorting ons huis verswelg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Toe dit op 10 April begin reën, was hulle nie juis bekommerd nie. Die drieslaapkamerhuis was dan al byna 50 jaar oud en het al iets van alles deurstaan – woeste donderstorms, klipharde hael en die somer se nimmereindigende hitte en vogtigheid.

Toe die reën teen die volgende dag steeds in Pinetown naby Durban neerstort, het Tia-Louise Talbot (25) en haar verloofde, Damian Stone (26), selfs buite in die reën gaan dans. En al het hul voete ingesink toe hulle op die gras loop, het hulle nie onraad vermoed nie en net gedink die grond is besonder nat.

“Ons het na die ander kant van die huis gegaan, en terwyl ons daar gestaan het, kon ons voel hoe die grondwater onder ons voete stroom,” sê Tia. “Dit was ’n vreemde gevoel, maar ons het steeds nie veel daarvan gedink nie, want dit het al so baie gereën.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in