book-icon Uitgawe 30 Junie 2022

KZN-vrou sterf ná verbroude boudinplanting in Los Angeles – 2 nou van moord aangekla

akkreditasie
operasie
operasie

In die video wat sy self geneem het, lê sy op haar maag en hou haar selfoon selfiestyl vas. Haar volgelinge in die sosiale media moet kan sien presies wat oor haar skouer gebeur. Hulle moet sien hoe haar boude in ’n kunswerk à la Kim Kardashian om­skep word.

Maar wat Karissa Rajpaul nie met haar volgelinge deel nie, is dat die prosedure aan haar agterstewe nie in ’n steriele chirurgiese teatersaal gebeur nie. Dit gebeur in iemand se huis.

Karissa, oorspronklik van Durban, het in 2016 na Los Angeles verhuis. Daar het sy die droom nagestreef van baie hedendaagse vroue wat met ’n mooi voorkoms geseën is. Sy wou ’n sosialemedia-beïnvloeder word wat nie net haar lyf ten toon stel nie, maar ook met haar volgelinge geheime deel oor hoe sy dit regkry om so mooi te lyk. Beïnvloeders is bekend – en selfs berug – vir die uiterstes waartoe hulle sal gaan om hul lyf vir die kamera reg te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in