Laevelder ‘baklei vir haar lewe’ teen ryloper: ‘Ek wou nie weer slagoffer wees’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Nattaniah Kühn van Mbombela in Mpumalanga sê woede het haar gered toe sy op 3 Oktober verwoed teen ’n aanvaller baklei het. Foto: Verskaf
Nattaniah Kühn van Mbombela in Mpumalanga sê woede het haar gered toe sy op 3 Oktober verwoed teen ’n aanvaller baklei het. Foto: Verskaf

Toe ’n verkragtingslagoffer van Mpumalanga vroeër vandeesmaand met ’n mes aangeval word deur die einste “ryloper” wat sy oomblikke vroeër ’n saamrygeleentheid gegee het, het sy net daar besluit: Sy sal nie vir ’n tweede keer ’n slagoffer wees nie. 

’n Paar kneus- en skraapplekke is presies 10 dae ná die voorval die enigste bewys van hoe sy daardie Sondag vir haar lewe baklei het, sê Nattaniah Kühn (46), ’n bloemis van Mbombela in Mpumalanga. 

“Ek was kwaad; bloedstollend kwaad,” onthou sy oor die voorval op 3 Oktober in die omgewing van Kaapsehoop, sowat 30 km buite Mbombela. “Daarom het ek net daar en dan besluit: Vandag sal jy nié my lewe neem nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees