Lang pad na herstel wag op jong vrou ná kar by Chapman’s Peak aftuimel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lucy Thomas het ernstige skade aan haar rugwerwels opgedoen nadat haar kar by Chapman's Peak afgetuimel het. Foto: Facebook
Lucy Thomas het ernstige skade aan haar rugwerwels opgedoen nadat haar kar by Chapman's Peak afgetuimel het. Foto: Facebook

Intussen is daar nog geen duidelikheid oor wat presies gebeur het nie. 

Lucy se pa, David, het Maandag aan Huisgenoot bevestig dat Lucy vandag geopereer word om skade aan haar T11- en T12-werwels te ondersoek. Hy sê die skade aan haar rugwerwels is baie ernstig en Lucy is verlam van haar naeltjie af ondertoe.

“Ek kon nog net met die narkotiseur praat, maar hy het verduidelik dat daar ’n groot risiko is met so ’n operasie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in