Lauren Dickason dalk bekommerd oor jurie – dís hoekom sy vra om howe te ruil

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lauren Dickason
Lauren Dickason

Dit is tans die omstandighede waarin dr. Lauren Dickason van Pretoria haar in Nieu-Seeland bevind. 

Dit terwyl sy in ’n psigiatriese staatshospitaal aangehou word wat al in die Nieu-Seelandse media as een van die slegste staatsgeriewe in die land beskryf is. 

Die enigste geselskap wat Lauren tans in die hospitaal geniet, is dié van die span dokters wat haar in die Hillmorton-hospitaal waarneem. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in