Lauren Dickason nie gereed om in hof te verskyn – dís wanneer verhoor eintlik begin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lauren Dickason
Lauren Dickason

Lauren se verhoor is Vrydag in die hooggeregshof in Timaru met ’n paar maande uitgestel omdat sy gevra het of die verhoor in Christchurch in plaas van Timaru kan plaasvind. 

Kerryn Beaton, Lauren se regsverteenwoordiger, het namens haar in die hof gevra dat haar verhoor na Christchurch geskuif moet word. 

Lauren en haar dokterman, Graham Dickason, het verlede jaar vanuit Pretoria na Nieu-Seeland verhuis. Die familie was twee weke in isolasie en het skaars ’n week in hul huis in die kusdorp Timaru gewoon voor die Dickasons se drie kinders, die tweeling, Maya en Karla (2), en Liane (6), op 16 September in die familiehuis vermoor is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in