LEES WEER: Hier is Huisgenoot se 15 grootste stories van die jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van skreeusnaakse blapse tot hartverskeurende tragedies: dié 15 stories het lesers omtrent geroer en was die gewildste stories van die jaar op ons webblad.

1. Plaaskind se skokdood: ‘My seun het binne 10 min. doodgebloei’
Die agtjarige Hugo Vorster is weens ’n fratsongelu
Die agtjarige Hugo Vorster is weens ’n fratsongeluk oorlede. Foto: Verskaf.

2. KYK: Dit gons oor 'antie Kate' se blaps in ‘Suidooster’
Annelisa Weiland se karakter, Kate Vosloo, het die
Annelisa Weiland se karakter, Kate Vosloo, het diep in kykers se harte ingekruip. Foto: kykNET/Suidooster.

3. Voëlklip-tragedie: Inwoners vind verskrikte seuntjie langs pad
Reddingswerkers soek na die vrou en haar dogtertji
Reddingswerkers soek na die vrou en haar dogtertjie. Foto: Charmaine Jansen van Rensburg.

4. Karlien se Elah in die hospitaal: ‘My hart hang aan flarde’
Die sangeres Karlien van Jaarsveld se dogtertjie, E
Die sangeres Karlien van Jaarsveld se dogtertjie, Elah, is in die hospitaal opgeneem. Foto: Instagram.

5. Voëlklip-tragedie: Gegis oor Heidi se ring aan niggie se ringvinger
Baie gis oor of die paartjie verloof is en of die
Baie gis oor of die paartjie verloof is en of die ring, wat nou aan Heidi se niggie se ringvinger pryk, Heidi se trouring was. Foto: Facebook.

6. Angelique swyg, verwyder foto’s van haar en Jacques van Instagram
Angelique Potgieter.
Angelique Potgieter. Foto: Instagram

7. Boottragedie: Oupa se 'woede en verligting' ná kleindogter se valdood
Salvatore en sy kleindogter, Chloe.
Salvatore en sy kleindogter, Chloe. Foto: Facebook/Support for Sam.

8. ‘Die dag toe Theuns Jordaan vir my gesê het hy weet nie meer nie’
Theuns het nog altyd gesing, vertel Gerhardt vanda
Theuns het nog altyd gesing, vertel Gerhardt vandag. Hier is hy agter, derde van links. Foto: Verskaf.

9. Rudi Claase gebroke ná pa se ‘wrede dood’
Dis die wreedheid van sy pa se dood wat vir hom di
Dis die wreedheid van sy pa se dood wat vir hom die ergste is, sê Rudi. Foto: OJ Koloti/Media24/Gallo Images.

10. Man wat by verkeerslig vir werk ‘bedel’ kry werk binne 1 dag
Thomas Ryder het binne net een dag ’n werkaanbod g
Thomas Ryder het binne net een dag ’n werkaanbod gekry nadat hy by ’n besige verkeerslig aan die Oos-Rand vir ’n werk gebedel het. Foto: Leorah Verinque Peterson/Facebook.

11. KYK: Bekendes se kleingoed se 1ste skooldag
Skoolkinders.
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images.

12. Lyk in Vaal: Ma se laaste WhatsApp aan dogter onthul
Yolandi, wat die oggend van 26 April 2021 vanaf Ge
Yolandi, wat die oggend van 26 April 2021 vanaf George gevlieg het, het kort ná haar landing op OR Tambo-lughawe vermis geraak. Foto: Verskaf.

13. 'Arendsvlei'-akteur skielik oorlede: 'Ons is verpletter'
Die Arendsvlei-akteur Ceagan Arendse is die naweek
Die 'Arendsvlei'-akteur Ceagan Arendse is die naweek oorlede. Foto: kykNET&kie.

14. Oscar Pistorius skryf brief wat ouers van vermoorde Reeva Steenkamp ontstel
Die voormalige Paralimpiese atleet Oscar Pistorius
Die voormalige Paralimpiese atleet Oscar Pistorius het in Julie vir parool in aanmerking gekom. Foto: Getty Images/Gallo Images.

15. 'Boer soek ’n vrou' se Facebook-kritici haal die messe uit
Boer Déan neem vir Megan, Marinel en Marné hoog na
Boer Déan neem vir Megan, Marinel en Marné hoog na die wolke in episode 6. Foto: Verskaf.

Teken in op ons nuusbriewe
Kry die dag se sterkste stories, die week se lekkerste resepte, die maandelikse nuus oor modes, boeke, skoolsake en hartsake. Teken nou in!

Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in