Lewer kommentaar: Moet ons nog in ’n covid-ramptoestand wees? Kenners vertel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika kan nie bekostig om van die ramptoestand ontslae te raak nie.
Suid-Afrika kan nie bekostig om van die ramptoestand ontslae te raak nie.

Ons in nog lank nie uit die moeilikheid nie.

In 'n neutedop is dít hoe kenners reageer op Winde se pleidooi. Om die waarheid te sê, hulle voel die ramptoestand en gepaardgaande beperkings is so nodig soos ooit om die pandemie te beveg. 

Ramaphosa het die ramptoestand op 15 Maart 2020 ingestel, ingevolge waarvan die wisselende vlakke van nasionale inperking opgedwing word. Maar verlede Woensdag het Winde bekend gemaak dat hy 'n vergadering tussen die Presidensie en die provinsies aangevra het. Die doel: "klarigheid" oor wanneer die ramptoestand waai. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees