Lichtenburg-pastoor preek ten spyte van hartaanval

akkreditasie
Rouvian du Preez en sy vrou, Tersia, saam met hul drie seuns. Foto: Facebook
Rouvian du Preez en sy vrou, Tersia, saam met hul drie seuns. Foto: Facebook

Pastoor Rouvain du Preez van Lichtenburg het Sondag tydens die lofprysing ’n kwaai drukking op sy bors gevoel, gesukkel om asem te haal en erg begin sweet.

Maar die oomblik toe hy die preekstoel bestyg, het dit verdwyn en kon hy die preek lewer wat hy beplan het. 

“Ek doen nooit nie nagmaal voor die diens nie. Maar hierdie Sondag het die Here dit op my hart gedruk om eers die nagmaal te doen.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees