Lief dit of haat dit, dís SA se woord van die jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika se woord van die jaar. Foto: Unsplash
Suid-Afrika se woord van die jaar. Foto: Unsplash

Miljoene Suid-Afrikaners het al gaan toustaan daarvoor, fluks die moue opgerol en agterna met ’n ligter gemoed huis toe gegaan. Ander vermy dit egter soos die duiwel self . . .

Dis nou inenting – die proses om ons nasie meer bestand teen die aanslag van covid-19 te maak.

En of dit nou vir jou ’n vloekwoord is of nie, dis op almal se lippe. G’n wonder dus dat “vaccination” Pansat se woord van die jaar is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees