book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022

Ma se stryd met velkanker en die vrese toe sy byna haar ongebore baba verloor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Soos baie ma’s is sy bedags by die werk doodmoeg, want haar babaseuntjie van nege maande hou haar dikwels snags wakker. En wanneer sy tuiskom, moet haar oudste kind, Ava (7), ook nog aandag kry. 

Maar Angelique Jonas sal selfs die moeilikste dag vir niks verruil nie, want net ’n jaar gelede het sy teen ’n seldsame velkanker gestry en gevrees dat sy in die proses haar ongebore baba sou verloor. Sy was ses maande swanger met Ethan toe melanoom by haar gediagnoseer is.

Die dokters het haar gewaarsku sy sou waarskynlik haar kind verloor. “Hulle het my ongebore baba behandel asof hy ’n ‘dit’ was,” vertel sy. “Hulle het net daaraan gewerk om my lewe te red.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in