SA ma smeek begrafnisondernemer in Kambodja: Ek wil my kind se as hê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mariaan Odendaal
Mariaan Odendaal

Michele Odendaal (65) vertel Dinsdag vanuit Bothaville in die Vrystaat hoe sy nou al sedert Maart sukkel nadat haar dogter, Mariaan (35), op 14 Maart in Phnom Penh, die hoofstad in Kambodja, aan ’n hartaanval oorlede is. 

Die begrafnisondernemer Evergreen Funeral Service wat ook as Osborn Funeral Services and Repatriation bekend staan, eis R60 000 voor hulle die as aan ’n familievriend sal oorhandig, sê Michele. 

En dié ondernemer is ernstig op soek na sy geld. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees