Heinz Winckler-sage: ‘Ons veg élke dag om selfaanvaarding’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Wincklers. Foto's: Salomien Smal
Die Wincklers. Foto's: Salomien Smal

Dís die boodskap wat Suzette*, die ma van ’n transgender seun, wil oordra ná ’n onlangse herrie oor ’n Rapport-berig waarin gesê word die sanger Heinz Winckler maak kapsie teen hoe ’n Kaapse laerskool ’n ander transgender leerder – wat as ’n meisie identifiseer – wil akkommodeer.

Huisgenoot het al berig oor Suzette en haar seun CJ* se reis na selfaanvaarding. “Ons veg heeldag en aldag om CJ te laat voel dat hy iets werd is. Kritiek rig skade aan. Ons weet,” vertel sy aan Huisgenoot.

“Families met transgender kinders wil net inpas. Hulle wil nie die kollig op hulle hê soos nou by Laerskool De Hoop nie. Almal wonder nou wie die ander kind is en gaan dit ook uitvind,” verduidelik Suzette.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees