Deel

Ma wat die lewe skenk in koma vier dogtertjie se 1ste verjaardag

akkreditasie
comafb
comafb

Covid-19 is in Augustus verlede jaar by Saskia Lane (22) gediagnoseer en sy is in dieselfde tyd in die Princess Royal-hospitaal se waakeenheid opgeneem weens asemhalingsprobleme. Sy was agt maande swanger – en het later in ’n koma verval. 

Dokters, wat gevrees het Saskia sou nie oorleef nie, het ’n noodkeisersnee uitgevoer sodat haar liggaam net op haar eie herstel kon fokus. Klein Betsy Mae is op 4 September gebore, maar die gesonde kleinding was al vier weke oud voor Saskia uit haar koma ontwaak en haar dogtertjie kon ontmoet het.

Nou, terugskouend, vertel sy van die emosionele en fisieke stryd wat sy deurgemaak het sedert sy in die hospitaal opgeneem is – en veral die impak van die laaste jaar se gebeure op haar geestelike gesondheid, al is sy dankbaar om te leef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees