book-icon Uitgawe 31 Januarie 2019

Malala: Ontmoet dié Nobelpryswenner se nederige pa

akkreditasie
Ziauddin Yousafzai en sy dogter, Malala, in 2014 nadat sy ’n toespraak in Birmingham gelewer het.
Ziauddin Yousafzai en sy dogter, Malala, in 2014 nadat sy ’n toespraak in Birmingham gelewer het.

Hy is in ’n land van onsigbare vroue grootgemaak. Nie net was sy vyf susters ongeletterd nie; hul geboorte is nooit gevier nie, hul name nooit aangeteken nie. ’n Vrou is bloot “dogter van X”, “vrou van Y”, “ma van Z” genoem.

Sy het tee voorgesit en sonder ’n woord van dank rondgehang om te kyk of jy tevrede is. Sy het vir jou die room van die melk gegee, die beste snitte van die hoender en dan in die kombuis die vleis aan die bene gaan eet.

Die meisies saam met wie Ziauddin Yousafzai in Pakistan se Swatvallei grootgeword het, het in hul paar jaar van vryheid saam met die seuns in die strate gespeel. Maar op 12 of 13 het hulle een-een in hul huise en agter sluiers verdwyn om hulle vir die huwelik en ’n leeftyd van mans dien voor te berei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees