Mbombela-tref-en-trap: Man stort hart uit ná tragedie vrou eis

akkreditasie
Eben en sy vrou, Letisia. Foto: Verskaf
Eben en sy vrou, Letisia. Foto: Verskaf

Dié ongeluk, wat op 28 September tot Letisia Niemann (38) se dood gelei het, het ’n eindelose speelsiklus in sy nagmerries. Dit was omstreeks 23:00, en Eben, Letisia en dié se vriende het op pad na ’n dansplek oor die pad gestap toe ’n bakkie Letisia reg van voor getref het.

Sy vrou van tien jaar – en lewensmaat van 21 jaar – is deur die lug geslinger, sê Eben. Sy is die volgende oggend in die hospitaal oorlede.

Johan Louwrens (23), die man wat na bewering die bakkie bestuur het, het glo eers van die toneel weggejaag, sê Monica Nyuswa, ’n woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in Mpumalanga.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees