Man soek net sy hond nadat hy in 'n ongeluk op Klerksdorp verlam is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christo Smit (58) is verlam nadat hy verlede maand in 'n ongeluk was. Foto: Verskaf
Christo Smit (58) is verlam nadat hy verlede maand in 'n ongeluk was. Foto: Verskaf

Christo Smit (58), wat op 3 Oktober in ’n ongeluk buite Klerksdorp verlam gelaat is, vertel aan Huisgenoot sy hond Tinkerbell was in die motor saam met hom en sy verloofde, Gerda Lohmann, tydens die ongeluk. 

Christo is van die nek af ondertoe verlam, Gerda het haar knie gebreek, en sy 18-jarige miniatuur dobermann pinscher Tinkerbell het van die toneel af verdwyn en is sedertdien vermis. 

“Dit is nog ’n seer punt vir my,” sê Christo. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees