Man vra verskoning ná hy meisie met downsindroom beledig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Joshua (9) is sieklik en sy ma het aanlyn om hulp gevra. Foto: Verskaf
Joshua (9) is sieklik en sy ma het aanlyn om hulp gevra. Foto: Verskaf

Die man, ene mnr. Botha, het Alicia Dieperink (35) van Springs op Facebook sleggesê nadat sy ’n geldinsameling vir haar kind op dié platform bekendgestel het. Alicia, ’n huisvrou en ma van vier, het op ’n groep waar mense om hulp vra, ’n pleidooi gerig.

Kort voor lank het die slegsêery handuit geruk toe Alicia se vriendin, Alicia de Lange, vir haar in die bres getree het nadat Botha haar en haar kind met downsindroom persoonlik aangeval het.

“Joshua is nege en ons oudste kind. Hy het in 2020 erg begin kla van maagpyn, so erg dat hy gegil het. In Oktober 2020 het hulle sy blindederm verwyder, maar ’n week later was hy weer verskriklik siek. Hy het ophou asemhaal en ’n beroerte gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees