Marietjie Vosloo-saak: 'Ek wens ek was daar in my suster se donkerste tyd'

akkreditasie
Wyle Mundolene Vosloo (17)
Wyle Mundolene Vosloo (17)
Facebook

Marietjie Vosloo (34) van Margate in KwaZulu-Natal word tans in Mauritius weens die dood van haar stiefdogter, Mundolene Vosloo (17), verhoor en haar broer wens hy kon daar wees vir haar.

“Ek wil Marietjie net weer sien; ’n mens weet nooit wat met haar kan gebeur nie," sê Jan Jacobs (43), Marietjie se broer van Springs aan die Oos-Rand.

"Dink net hoe bly sal sy wees as haar twee broers haar in haar donkerste tyd kan besoek ná meer as ’n jaar? Ek sal haar hand vashou en ’n gebed doen. Ek sal haar moed gee en probeer tyd opmaak saam met haar, net wys ons het haar oneindig lief,” het hy Woensdag aan Huisgenoot.com gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees