book-icon Uitgawe 2 Desember 2021

Mauritius-tragedie: ’n Nuwe baba vir Mike Vosloo

akkreditasie
Danieta en Mike Vosloo se bondeltjie vreugde, McKaydén, is in Oktober vanjaar gebore. Foto: Angelique Bennie/Trinity Photography
Danieta en Mike Vosloo se bondeltjie vreugde, McKaydén, is in Oktober vanjaar gebore. Foto: Angelique Bennie/Trinity Photography

Geen ouer behoort sy kind se dood te beleef nie, hoor jy mense dikwels sê – jy kom nooit oor die seer nie. En daarvan kan Mike Vosloo getuig, want hy moes al twee keer die verlies van ’n kind deurmaak. 

In Oktober 2016 was die land geskok oor die dood van sy dogter, Mundolene (16), toe sy op ’n gesinsvakansie op Mauritius deur haar stiefma, Marietjie (toe 33) geklap is. Toe volg die drama van Marietjie se aanhouding en verhoor op aanklag van strafbare manslag op die eiland.

Die tragedie het hul huwelik vernietig. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees