Mbombela-fietsryermoord: Ma vind vrede ná 15 jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Etienne van Wyk se moordenaar is 15 jaar na sy moord gevonnis. Foto: Verskaf
Etienne van Wyk se moordenaar is 15 jaar na sy moord gevonnis. Foto: Verskaf

Daar is vandag iets ligters omtrent Irma van Wyk (73) van Grootbakrivier.

Vyftien jaar het verloop sedert daardie ondenkbare dag in 2007 toe haar seun, Etienne (29), ’n voormalige professionele fietsryer van Mbombela, wreed in sy huis op die dorp vermoor is.

Vir 14 jaar ná sy moord het daar niks van die saak gekom nie. Toe, uit die bloute, kry sy die oproep van die Valke: Etienne se moordenaar is vasgetrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in