Mbombela-pastoor: My herstelpad ná ek by die dood omdraai

akkreditasie
Cyzelle het 'n ernstige ongeluk oorleef. Foto: Facebook
Cyzelle het 'n ernstige ongeluk oorleef. Foto: Facebook

“Ek is baie bevoorreg om vandag hier te wees en te sien hoe my kinders grootword. ’n Jaar gelede het dinge soveel anders gelyk, maar die Here het vir my gesorg en met die genade van Bo het ek ten volle herstel.” 

Cyzelle, ’n pastoor by die Grace Family-bediening in Mbombela, het op 11 September verlede jaar saam met haar man, Kelvin, en hul kinders, Joshua (14), Kaycee (13) en Kamea (10), by die Vygeboomdam, sowat 90 km buite Mbombela, gaan uitspan toe 'n ongeluk gebeur het. 

Die middag het die kinders ’n verdwaalde baba-eendjie na haar gebring. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees