Vaaldriehoek-vrou oor ‘vermiste’ man se raaiseldood: ‘Hy is weggeruk’

akkreditasie
Sy hoop vir antwoorde oor haar man se wrede dood, sê Clarrisa van Staden. Johan is op 26 September dood. Foto: Facebook
Sy hoop vir antwoorde oor haar man se wrede dood, sê Clarrisa van Staden. Johan is op 26 September dood. Foto: Facebook

Die drome wat hulle vir soveel jare saam gekoester het is nou verwoes – en dié drome het plek gemaak vir onbeantwoorde vrae oor presies wat tot haar man se dood op 26 September gelei het, sê Clarrisa van Staden (39).

Dit voel kompleet of haar wêreld in duie gestort het. Om nie eens van die geweldige skok en trauma te praat nie . . .

’n Soektog na haar man, Johan “Galoopy” van Staden (36), is verlede week van stapel gestuur nadat Clarissa en ander familielede hom nie telefonies kon bereik nie. Vriende van Johan – ’n sakeman wat ’n motorwerkwinkel bedryf – het Donderdag (26 September) in die sosiale media gesê hy is laas in sy Volkswagen Amarok-bakkie naby Meyerton opgemerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees