Meyerton-man kwyn weg weens 'swartkoppie' op sy gesig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bennie het 'n enorme gewas wat dit onmoontlik maak om te eet.
Bennie het 'n enorme gewas wat dit onmoontlik maak om te eet.

Bennie weeg nou 36 kg en kan nie meer praat nie. Hy sukkel ook om te sluk omdat dié gewas sy keel vernou. “Ons voer hom jogurt en water deur ’n naaldspuit,” sê Maryna de Lange, sy dogter. 

Melissa de Lange, sy ander dogter, vertel die gewas is nou al groter as ’n hand. “Hy sou in Junie by ’n staatshospitaal ’n operasie ondergaan het om die gewas te verwyder, maar dit is afgestel weens covid. Die gewas het die afgelope jaar regtig groot geraak.” 

Bennie se toestand versleg nou drasties. Hy het in etlike maande meer as 50 kg verloor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees