Deel

Meyerton-man met groot 'swartkoppie' aan gesig sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bennie se gewas het dit onmoontlik gemaak om te eet. Foto: Verskaf
Bennie se gewas het dit onmoontlik gemaak om te eet. Foto: Verskaf

“Ek is nou by die huis. Hy so halfelf oorlede,” het Michelle de Lange, sy dogter, bevestig. 

Bennie het ’n enorme gewas, groter as ’n hand, aan sy linkerwang gehad. Dié gewas het drie jaar gelede ontwikkel.

“Ons het eers gedink dit is net ’n swartkoppie,” het Maryna, sy jonger dogter, die oggend van sy dood gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees