book-icon Uitgawe 10 November 2022
Deel

Mosselbaai-moord: Gemeenskap geruk ná bloedbad op kantoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mosselbaai-moord: Gemeenskap geruk ná bloedbad by die werk. Foto: Corrie Hansen
Mosselbaai-moord: Gemeenskap geruk ná bloedbad by die werk. Foto: Corrie Hansen

Sy was geseën met die soort vriendin waarvoor baie vroue hulle skoene agterna sou gooi. Nie net het Fallon Edwards in Kirsty James ’n vriendin gehad by wie sy oor naweke aan huis kon kuier nie – soos susters – maar toe Fallon ’n ruk terug werkloos was, het Kirsty haar oor haar ontferm.

Volgens ’n kennis was dit Kirsty wat uit die goedheid van haar hart vir Fallon ’n pos by haar eie werkplek gekry het. Dit was Kirsty wat vir Fallon soggens by haar huis opgelaai het om seker te maak sy kom betyds op kantoor, en wat haar smiddae weer haar huis toe geneem het.

’n Mens sou dink dié soort band sou die grondslag van ’n lang, hegte vriend­skap wees, maar iets ondenkbaar het tussen die twee vriendinne van Mosselbaai skeefgeloop. Kirsty was dié dag by haar lessenaar in die einste kantoor waar sy Fallon werk help kry het, vertel die mense wat haar ken. Fallon was ook in die omtrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees