book-icon Uitgawe 25 November 2021

Moti-ontvoering: ‘Die boeties was bang, in skok, maar hulle het nie gehuil nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Moti-broers
Moti-broers

Hy was besig om sy winkel vir die aand toe te maak toe hy die hulp­roep hoor. Rendani Vhulade het eers gedink dis sy verbeelding – dit was al ná agt, en sy kitskosonderneming se kombuis was al gesluit.

“Ek het eers gedink ek hoor verkeerd,” sê hy. “Toe ek by die hek kom, het ek vier Indiërseuns in skoolklere daar sien staan.”

Dit het hom onkant betrap – dié orrelpypies met hul oop gesiggies op ’n plek waar ’n mens die vier seuns nie sou verwag nie. “Dit was reeds ’n verrassing, want ons sien nie dikwels Indiërmense hier nie,” verduidelik hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees