Deel

Motorneuronsiekte en rugby: Is daar ’n verband?

akkreditasie
Jean de Villiers (links) en Tinus Linee (regs) by die Nuwelandstadion in 2013. Fondse was ingesamel om Tinus te help in sy stryd teen MNS. Foto: Gallo Images/Getty Images
Jean de Villiers (links) en Tinus Linee (regs) by die Nuwelandstadion in 2013. Fondse was ingesamel om Tinus te help in sy stryd teen MNS. Foto: Gallo Images/Getty Images

Dit is die gevolgtrekking van ’n nuwe studie deur wetenskaplikes van agt internasionale mediese instellings. 

MNS is ’n lewensgevaarlike siekte wat die senuweeselle in ’n pasiënt se brein en ruggraat wat “boodskappe” aan die spiere stuur om beweging te beheer, aantas.

Dokters kon voorheen nie vasstel wat die oorsaak daarvan is nie, maar net dat dit veral by mense ouer as 40 voorkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees