Muldersdrift-skietvoorval: Len Cloete se vrou sê sy kan nou net vir hom bid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Len Cloete, Muldersdrift
Len Cloete, Muldersdrift

’n Video van die voorval wat versprei is op sosiale media het opslae gemaak. In dié video word gesien hoe Len met sy vuurwapen voor polisielede rondloop en hoe hy later na ’n polisielid se dienspistool gryp en dit afneem. ’n Polisielid het hom daarna in die kop geskiet. 

Sedertdien is Len in ’n geïnduseerde koma in die hospitaal. 

“Sy niere het ingegee en hy kry dialise. Sy infeksietelling is darem laer – dit beteken hy baklei hard teen die septisemie in sy bloed,” sê Chantal Cloete, Len se vrou van die afgelope vyf jaar. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees