book-icon Uitgawe 18 Januarie

Mundolene Vosloo: Stiefma se tronkhel in Mauritius

akkreditasie
Die verhoor­afwagtende Marietjie Vosloo.
Die verhoor­afwagtende Marietjie Vosloo.

Sy suster is nie die “monsterstiefma” waarvoor almal haar uitkryt nie.

Sy is ’n omgeemens wat van kleins af baie hartseer geken het, skerm die broer van Marietjie Vosloo (34), die Suid-Afrikaner wat op Mauritius verhoorafwagtend is ná die opspraakwekkende dood meer as ’n jaar gelede van haar stiefdogter, Mundolene.

“As dit met my moes gebeur het, sou ek dit nie oorleef het nie,” sê Jan Jacobs waar ons mekaar net ná Nuwejaar in sy huis in Springs vir ’n eksklusiewe onderhoud ontmoet. Jan (43), ’n werklose masjienoperateur, is ’n man van min woorde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees