‘My f*k Marelize’: My liefdeslewe, toekoms en fietsry in Nederland

akkreditasie
Marelize Horn
Marelize Horn

Marelize het Suid-Afrikaanse harte gewen toe sy verlede jaar doodluiters op ’n reuse-rugbyveld in 'n paal vasry en haar ma daardie skreeusnaakse – en nou alombekende – frase uiter: "My f**, Marelize!"

Maar hoe gaan dit deesdae met die Namibiese boorling? Dit het Huisgenoot genoop om by haar in te loer toe 'n Facebook-gebruiker onlangs wonder: "Ek het hulp nodig . . . Marelize het in 2019, wat ’n normale jaar was, nie reggekom met haar fiets nie – in pale ensovoorts vasgery.

"Ek wonder al heeldag of sy oraait is, want ons hoor nie van Marelize nie en dis covid. Is Marelize oukei? Sy is dan doodstil. My f** Marelize, is jy oraait?"

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees