My ‘hondekind’ se tragiese dood nadat hy ’n pofadder aangedurf het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Luna, ’n Great Dane, is op die herstelpad nadat sy Vrydag deur ’n pofadder gepik is. Foto: Verskaf
Luna, ’n Great Dane, is op die herstelpad nadat sy Vrydag deur ’n pofadder gepik is. Foto: Verskaf

Hier aan die voet van ’n berghang in die hartjie van die Oos-Vrystaat lê die vlaktes voor jou uitgestrek – in die verte lê twee koppies en net regs van die stoep waak ’n yslike berg oor die ou kliphuis.

Die uitsig is kos vir ’n kunstenaar se siel, sê Collett Louw (48), ’n plaaslike kunstenaar van Surrender Hill. Maar dis ook die tuiste van glibberige, ongenooide gediertes: dodelike slange. 

Al het sy in haar meer as 10 jaar in dié omgewing al vele van dié dodelike reptiele raakgeloop, het hulle nog nooit vir haar en haar diere ’n gevaar ingehou nie, sê Collett. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees