’n Roerende toneel, 9 jaar later: Rose vir Reeva Steenkamp – haar dood ‘bly moeilik’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reeva Steenkamp
Reeva Steenkamp

“Dit bly ’n moeilike dag vir hulle,” sê die Steenkamps se familieprokureur, Tania Koen. “Maar hulle probeer daarop fokus om hul liefde vir Reeva te vier en Reeva se liefde vir hulle.”

Die hartseer ouerpaar het vanoggend, soos elke jaar, na die strand op Gqeberha gegaan waar hulle ligpienk rose in die see gegooi en haar naam met die jaartal in ’n hart op die strand geskryf het. 

Op die Reeva Steenkamp Foundation se Facebookblad is foto’s van die spesiale oggend gedeel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees