Nes Aspoestertjie! Benoni-matrikulant se pampoenkoets by matriekafskeid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Zané van Zijl en haar metgesel Henry Geeringh vier hul matrikafskeid in 'n reusepampoenkoets. Fotos: Verkaf
Zané van Zijl en haar metgesel Henry Geeringh vier hul matrikafskeid in 'n reusepampoenkoets. Fotos: Verkaf

En as jy Zané van Zijl (17), ’n matriekleerder aan die Hoërskool Brandwag, vra hoekom sy op dié ryding besluit het, antwoord sy die feëverhaal het haar geïnspireer. 

“Aspoestertjie het niks gehad nie, en haar koets was van ’n pampoen gemaak. Ek wou wys dat ’n mens nie die beste hoef te hê om jou drome te laat waar word en om suksesvol te wees nie,” vertel sy. 

Zané sê sy droom al van gr. 8 hieroor, en sy wou nog altyd ’n unieke matriekafskeid-ervaring gehad het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees