book-icon Uitgawe 1 Oktober 2020

Netflix skop gat, maar dit sit nie in elkeen se broek om daar te werk nie...

akkreditasie

Dit het as ’n onderneming begin wat rolprente per pos verhuur, maar vandag troon die maatskappy letterlik oor Hollywood uit.

Ry jy met Sunset Strip langs in Los Angeles, sien jy op die reusereklameborde wat eens flieks en reekse van elke ateljee en netwerk geadverteer het nou meestal produkte van een vermaakreus: Netflix.

En dit was presies die stigters se plan toe hulle in die 1990’s met die onder­neming begin het – dit was nooit hul bedoeling om lank DVD’s per pos te bly verhuur nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees