book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

‘Nier-oorlog’ draai in hof: Skenker sê skrywer-‘vriend’ steel uit haar lewe

akkreditasie
Facebook/Dawn Dorland/larsonya.com
Facebook/Dawn Dorland/larsonya.com

Jou nier geniet beslis veel minder romantiese aansien as jou hart. Die hart word immers verbind met diepgaande emosies soos die liefde en dapperheid. Mense is “groothartig ”of “hartseer”. Sake van die hart inspireer al eeue lank enigiets van minneliedjies tot verhale oor bloedvetes.

En jou nier? Wel, dié boontjievormige orgaan so groot soos jou vuis suiwer jou bloed van onsuiwerhede en skei dit dan as urine uit. Belangrik vir jou gesondheid, maar beswaarlik iets wat skrywers na hul pen laat gryp of vriendskappe vernietig.

Maar nou is die nederige nier aan die hart van ’n twis wat aanlyn en in die hof tussen twee Amerikaanse skrywers woed. Dit lok gesprekke in kuberklets­kamers en artikels in koerante uit. Dit het selfs die lewe geskenk aan ’n hutsfrase: #Badartfriend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees